Die geskiedenis en metodes van chemie
Natuurwetenskappe is meer as inhoud en prosesse. Dit is dissiplines met 'n unieke aard en geskiedenis. Baie skrywers het oor die aard en geskiedenis van die verskillende dissiplines in die natuurwetenskappe geskryf. Die lees van hierdie boeke gee insig in die aard van die wetenskap en hoe dit ontwikkel. Hierdie insig kan nie verkry word deur 'n studie van vakspesifieke inhoud alleen nie. In hierdie studieenheid is die fokus op die verskillende komponente van die natuurwetenskappe wette, beginsels, stellings (hipotese), modelle, teorieƫ en paradigmas. Ervaring het getoon dat kennis van hierdie komponente aansienlike lig werp op die aard en . . .
This content is restricted to subscribers