Konsepsuele begrip

Algoritmiese begrip en konsepsuele begrip

Chemie onderwysers dink dikwels dat sukses in die oplossing van numeriese of wiskundige probleme aandui dat leerlinge 'n chemiese konsep bemeester het. Vir hierdie doel het ons algoritmes ontwikkel. 'n Algoritme is 'n stap-vir-stap plan om 'n probleem op te los. Navorsing1,2,3 hieroor het egter min verband gevind tussen die oplossing van 'n algoritmies-gebaseerde probleem en die begrip van die onderliggende chemiese konsep. Hierdie studies het die vermoëns van . . .

This content is restricted to subscribers

Need Help?